Selrespirasie Study guides, Class notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Selrespirasie? On this page you'll find 11 study documents about Selrespirasie.

All 11 results

Sort by

Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap] Popular
  • Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap]

  • Summary • 42 pages • 2023 Popular
  • 'n Volledige opsommings van die tweede kwartaal se lewenswetenskap insluitend fotosintese, selrespirasie, dierevoeding, eksamenvrae en ondersoeke sowel as eksperimente wat daarmee verband hou.
    (0)
  • $8.31
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 11: Selrespirasie
  • Graad 11: Selrespirasie

  • Summary • 5 pages • 2023
  • Hierdie is die nota’s wat vir my ‘n onderskeiding in my graad 11 eindeksamen in 2022 verseker het! Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om jou klasnotas deur te werk om enige iets by te las (of moontelik niks) wat jou hoërskool gedoen het, wat ander hoërskole moontelik nie gedoen het nie aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk!
    (0)
  • $4.15
  • + learn more
Opsomming van Selrespirasie Graad 11
  • Opsomming van Selrespirasie Graad 11

  • Summary • 7 pages • 2021
  • Volledige opsomming van Selrespirasie opgestel uit verskeie bronne, in maklike verstaanbare taal
    (0)
  • $2.77
  • 1x sold
  • + learn more
Selrespirasie
  • Selrespirasie

  • Summary • 7 pages • 2024
  • Defenisie en belangrikheid Skets van mitochondruim Glikose, Krebs-siklus, Oksidatiewe fosforilasie Vergelyking van aërobiese en anaërobiese respirasie Chemiese formules van vergelykings Maak van wyn, bier, joghurt Verskille tussen fotosintese en aërobiese selrespirasie
    (0)
  • $4.43
  • + learn more
Summary -  Lewenswetenskap Gr11 Gaswisseling, Eksresie, Bevolkingsekologie en Selrespirasie
  • Summary - Lewenswetenskap Gr11 Gaswisseling, Eksresie, Bevolkingsekologie en Selrespirasie

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Hierdie kort opsomming dek die sleutelkonsepte van die Gr 11 Lewenswetenskap onderwerpe: Gaswisseling, Eksresie, Bevolkingsekologie, en Selrespirasie. Dit is belangrik om op te merk dat die gebruikte foto's afkomstig is van die internet.
    (0)
  • $8.31
  • + learn more
Lewenswetenskappe biologie Graad 11 vraestel 1 opsommings
  • Lewenswetenskappe biologie Graad 11 vraestel 1 opsommings

  • Summary • 91 pages • 2021
  • Die opsommings handel oor vraestel 1se werk en sluit in al die praktiese ondersoeke. Daar is ook hier en daar bietjie motivering op 'n paar bladsye om jou deur al die leerwerk te kry ;) Hierdie notas het my deur die eksamen gekry en het my gehelp om 'n gemiddeld van meer as 90% elke kwartaal te kry. Glo my hierdie opsommings is goud werd!
    (7)
  • $8.47
  • 17x sold
  • + learn more
graad 11 selrespirasie en fotosintese
  • graad 11 selrespirasie en fotosintese

  • Summary • 5 pages • 2021
  • graad 11 lewens opsomming oor selrespirasie en fotosintese
    (0)
  • $4.10
  • + learn more