BSc notes for Tuks students & Afrikaans Highschool notes

Hey there! I'm currently studying Biochemistry at the University of Pretoria. I'm selling my notes for BSc, which you should really check out if you're studying any BSc as the modules (especially 1st year) overlap. Also take a look at the textbooks connected to the summaries, as Tuks uses textbooks that are widely used across the world.
Check out my Afrikaans highschool summaries for math, science, biology, EBW, History, Afrikaans HL & English (CAPS curriculum).

Community

  • Followers
  • Following

22 Reviews received

42 items

Graad 12 Analitiese meetkunde Vraestel2

(0)
R50,00
0x  sold

Die is graad12 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van vraestel 2 se Analitiese meetkunde .

i x
  • Summary
  •  • 6 pages • 
  • by lauren7 • 
  • uploaded  11-11-2020
Quick View
i x

Graad 12 Analitiese meetkunde graad 11 basics Vraestel2

(0)
R50,00
0x  sold

Die is graad12 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n vinnige opsomming van graad 11 Analitiese meetkunde vir graad 12 vir vraestel2 .

i x
  • Summary
  •  • 3 pages • 
  • by lauren7 • 
  • uploaded  11-11-2020
Quick View
i x

Fisiese wetenskappe Gr11 en 12

(0)
R270,00
0x  sold

Graad 11 Chemie en Fisika, sowel as Graad 12 organiese chemie.

i x
  • Bundle
  •  • 3 items • 
  • by lauren7 • 
  • uploaded  19-06-2020
i x

Graad 12 Organiese Chemie opsomming

(1)
R150,00
1x  sold

Opsomming (20 bladsye) van die Graad 12 Organiese Chemie vanuit die A. Olivier Organiese Chemie handboek. Die opsomming bevat die volgende: Die verskillende tipes organiese molekule, hul eienskappe, struktuur en hoe om hulle te benoem. Eienskappe van hierdie molekule en hoe die IMK's tussen hulle hul fisiese eienskappe soos smeltpunt, kookpunt en dampdruk beinvloed. 'n Opsomming van die verskillende tipes chemiese reaksies in organiese chemie, naamlik addisie, eliminasie en substitusie en al die...

i x
  •  Bundle
  • Summary
  •  • 20 pages • 
  • by lauren7 • 
  • uploaded  19-06-2020
Quick View
i x

Ekonomiese en bestuurswetenskappe Graad 8 en Graad 9 Teorie opsommings

(0)
R120,00
9x  sold

Graad 8 en Graad 9 EBW teorie opsommings volgens die CAPS curriculum.

i x
  • Bundle
  •  • 4 items • 
  • by lauren7 • 
  • uploaded  03-04-2020
i x