logo-home

netjiese en volledig opsommings !

Volledige opsommings wat jou lewe gaan vergemaklik en goeie punte sal waarborg :)

Stuur gerus vir my ‘n boodskap as jy graag spesifieke opsommings wil hê, en ek sal kyk wat ek kan doen om te help!

Community

  • Followers
  • Following

26 Reviews received

12 items

Onderwêreld langvrae

(11)
$7.95
68x  sold

Ek het uit die boek Onderwêreld, geskryf deur Fanie Viljoen, 11 verskillende getikte langvrae saamgestel. Elke langvraag het 'n inleiding en 'n slot. Onderwerpe: -Sosiale manipulasie -Buitestaanderskap -Opstand teen gesag -Greg se karakterontwikkeling - Greg erfaar konflik agv interaksies met ander mense - Eggo’s - Lig en donker - Onderwêreld motief -Tema van verlies - Ruimte en milieu - Vrees vir die dood

i x
  •  Book
  • Summary
  •  • 21 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  04-09-2021
Quick View
i x

Biologie Lewenswetenskappe graad 12 eindeksamen vraestel 1 en 2

(0)
$13.77
4x  sold

Inligting word verkry vanaf die handboek 'Die Antwoordreeks' sowel as ander bronne. Ek het opgesom volgens 2021 se WKOD eksamenriglyne. Hierdie opsommings het my gehelp om 'n gemiddeld van meer as 90% elke kwartaal te handhaaf, en kan vir jou óók help!

i x
  • Package deal
  •  • 2 items • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  30-08-2021
i x

Lewenswetenskappe Graad 12 Eindeksamen vraestel 1

(0)
$8.33
3x  sold

Matriek eindeksamen se vraestel 1 opgesom van uit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjies, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook dikwels inligting van ander bronne om die werk biejtje beter te verstaan. Die opsommings help my om 90+% gemiddeld te kry, en dit kan vir jou óók help!

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 100 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  30-08-2021
Quick View
i x

Lewenswetenskappe Reaksie op die omgewing (Plante en mense) Graad 12

(0)
$3.04
1x  sold

Reactie op die omgewing opgesom van uit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjes, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook dikwels inligting van ander bronne modi werk bijtje manlijker te verstaan.

i x
  • Summary
  •  • 46 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  30-08-2021
Quick View
i x

Lewenswetenskappe Endokriene stelsel en Homeostase graad 12 biologie

(0)
$3.15
0x  sold

Die endokriene stelsel en homeostase opgesom vanuit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjes, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook gereeld inligting vanuit ander bronne in my opsommings om 'n beter perspektief van die werk te kry.

i x
  • Summary
  •  • 23 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  30-08-2021
Quick View
i x

Lewenswetenskappe biologie graad 12 DNA en meiose

(0)
$2.72
0x  sold

DNA en meiose opgesom vanuit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjes, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry!

i x
  • Summary
  •  • 37 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  26-05-2021
Quick View
i x

Lewenswetenskappe, biologie graad 12 genetika

(1)
$2.78
2x  sold

Hierdie opsomming is 'n volledige opsomming van genetika (opgesom vanuit Die Antwoord reeks'). Dit is baie netjes en kleurvol, en het ook 'n paar motivational quotes in om jou deur al die leerwerk te kry!

i x
  • Summary
  •  • 36 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  26-05-2021
Quick View
i x

Evolusie Lewenswetenskappe Graad 12

(0)
$2.67
0x  sold

Hierdie opsomming is oor evolusie dmv natuurlijke seleksie sowel as menslike evolusie. Dit is netjies en kleurvol, en het selfs 'n paar motivational quotes by om jou deur al die leerwerk te kry ;)

i x
  • Summary
  •  • 61 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  26-05-2021
Quick View
i x

Lewenswetenskappe graad 12 eindeksamen vraestel 2

(0)
$8.06
0x  sold

Hierdie is 'n volledige opsomming van al die werk behandel in graad 12 vir vraestel 2. Opgesom uit Die Antwoordreeks. (uitsluitend Menslike impak, nie in 2021 se leerplan). Dit is netjiese, volledige opsommings wat jou baie gaan help met jou leerwerk! Daar is selfs 'n paar sketse en motivational quotes om jou die ekstra hupstoot te gee ;)

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 134 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  26-05-2021
Quick View
i x