Fotosintese Study guides, Class notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Fotosintese? On this page you'll find 18 study documents about Fotosintese.

All 18 results

Sort by

Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 2 Opsomming (2023) Popular
  • Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 2 Opsomming (2023)

  • Summary • 25 pages • 2023
  • Opsomming oor fotosintese, dierevoeding en respirasie. In lyn met KABV en ATP. Maklik verstaanbaar vir leerders en sluit ook definisielyste vir elke onderwerp in.
    (0)
  • $6.51
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap]
  • Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap]

  • Summary • 42 pages • 2023
  • 'n Volledige opsommings van die tweede kwartaal se lewenswetenskap insluitend fotosintese, selrespirasie, dierevoeding, eksamenvrae en ondersoeke sowel as eksperimente wat daarmee verband hou.
    (0)
  • $8.14
  • 1x sold
  • + learn more
Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
  • Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings

  • Exam (elaborations) • 50 pages • 2024
  • Summary Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Weefsels → Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel. → Hulle vorm organe in plante en diere wat ’n spesifieke doel het in die instandhouding van die lewe van d...
    (0)
  • $8.51
  • + learn more
Lanbouwetenskap opsommings Graad 11 Kw 1-4 CAPS
  • Lanbouwetenskap opsommings Graad 11 Kw 1-4 CAPS

  • Summary • 140 pages • 2024
  • Basiese landbouchemie - Inleiding - Periodieke tabel en elemente - Algemene struktuur van 'n atoom - Sure en basisse - Chemiese binding - Anorganiese verbindings - Organiese verbindings - Alkane en alkohole - Vetsure en lipiede - Proteiene - Koolhidrate Grondkunde - Tekstuur - Struktuur - Kleur - Poriee - Lug - Water - Temperatuur - Grondprofiele - Grondklassifikasie - Grondkolloide - Suurheid van grond - Alkaliniteit en southeid van grond - Lewende organiese mater...
    (0)
  • $27.32
  • + learn more
Graad 11 Lewenswetenskap Opsommings
  • Graad 11 Lewenswetenskap Opsommings

  • Summary • 38 pages • 2022
  • Kort en Kragtige opsommings. Graad 11 Lewensopsommings met die hele jaar se salabus kort opgesom. Al die inligting wat jy nodig het is net n klik weg!
    (2)
  • $8.14
  • 17x sold
  • + learn more
Graad 11: Fotosintese
  • Graad 11: Fotosintese

  • Summary • 6 pages • 2023
  • Die eerste twee blaaie van hierdie opsommings is in landskapsformaat dus is die blaadjie bietjie afgesny aangesien Stuvia die opsommings in ‘n portret opsig wys! Indien die opsommings gekoop word sal daar geen probleme wees met die opsigte nie. Hierdie is die opsomming van my graad 11 fotosintese werk, wat aan my volpunte gegee het in my graad 11 eindeksamen in die fotosintese afdeling. Alhoewel dit deeglike opsommings van hoë gehalte is, is dit steeds belangrik om deur jou klasnotas te g...
    (0)
  • $4.07
  • + learn more
NW Graad 8 - Kwartaal 1
  • NW Graad 8 - Kwartaal 1

  • Summary • 114 pages • 2024
  • Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 1 se werk Natuurwetenskappe graad 8 behandel. - Fotosintese & Respirasie - Interaksies & Interafhanklikheid - Mikro organismes Oulike animations & transitions ingesluit wat leer lekkerder maak (click op die link op die eerste bladsy van die dokument). Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
    (0)
  • $8.14
  • + learn more
Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4
  • Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4

  • Interview • 12 pages • 2023
  • Gedurende die vier kwartale van die jaar is omvattende notas saamgestel oor 'n reeks lewenswetenskaplike onderwerpe. Daar is ook aandag geskenk aan fotosintese, waar die proses van lig- en donkerreaksies, asook faktore wat fotosintese beïnvloed, grondig ontleed is. Die notas dek 'n verskeidenheid konsepte, insluitend die anatomie van blare, die rol van chlorofil, en die impak van lig, koolstofdioksied, water, en chlorofil op fotosintese. Hierdie saamgestelde notas dien as 'n omvattende verwysin...
    (0)
  • $4.34
  • + learn more